book-icon Uitgawe Desember 2021-Januarie 2022

Brandveiligheid: Kies die regte brandblusser

akkreditasie

Vlamme in ’n viertrekvoertuig onstaan dikwels omdat lang gras iewers in die onderstel versamel – dikwels naby die uitlaatpyp, en veral die katalisator – waar hoë temperature kan veroorsaak dat die droë gras spontaan ontvlam.

Ander redes vir ’n brand sluit in kortsluitings in die elektriese bedrading, ’n enjin wat gevaarlik oorverhit, langafstandbrandstoftenks wat lek, en selfs ’n kooltjie van ’n sigaret wat agtertoe waai en iets vlambaars agterin aan die brand steek.

Buiten gras in die onderstel is elektriese brande die algemeenste.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan