book-icon Uitgawe Augustus-September 2021

Broeke vir buite

akkreditasie

Dié Amerikaanse maatskappy is eintlik bekend vir sy stapskoene, maar daar skort min met sy ander staptoebehore.

Die Belay is geskik om in die herfs of winter ’n staptog aan te pak. Dis warm en waterwerend, en die snit is van so ’n aard dat die broek onder jou rugsak sit en dus nie skaaf nie.

Die gehalte van die stiksel is uitstekend, asook die klein details wat ’n goeie stapbroek van ’n gemiddelde een onderskei.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan