book-icon Uitgawe Oktober-November 2021

Bush Lapa se Baobab 2: Perfek vir ’n paartjie

akkreditasie

Met die Geitjie, Rooimier en Vlooi reeds in sy arsenaal weet Bush Lapa duidelik wat hy doen as dit kom by waens met slaapplek vir twee mense.

En die Baobab 2 is weer eens ’n wenner.

Die Baobab-reeks is reeds in twee weergawes beskikbaar – die Baobab 3 het slaapplek vir drie mense, en die Baobab 4 plek vir vier.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan