book-icon Uitgawe Februarie-Maart 2022

Bushpod XL: Nie sommer enige wa nie!

akkreditasie

Die meeste kampwaens word gebou met die oog op gerief in die kampplek, maar wie het nog nié kopgekrap om plek te maak vir die gesin se fietse nie?

En wat van kleinboet se 125 cc-veldfiets... dié word sommer uit die staanspoor by die huis gelos.

Een oplossing is die sogenaamde “toy hauler” wat in lande soos Amerika beskikbaar is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan