As ’n mens net na die boumateriale van die Evolution 3 kyk, weet jy jy belê in ’n boswoonwa wat jou jare se diens gaan gee.
En met al die standaardtoerusting kan jy omtrent net haak en gaan kamp.
Die onderstel bestaan uit 3CR12- vlekvrye staal en dele van die romp ook – saam met aluminium.