book-icon Uitgawe Oktober-November 2021

Compass se boswa: Stylvol op ’n begroting

akkreditasie

Iemand wat vandag ’n boswoonwa oorweeg, het ’n groot verskeidenheid om van te kies.

Maar wanneer jy jou sente moet omdraai, is dit heelwat moeiliker om ’n nuwe wa uit te trek.

Compass bou een van die goedkoopste boswoonwaens op die mark – maar dit beteken allermins jy kry afskeepwerk.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan