book-icon Uitgawe Junie/Julie 2021

Die aantrekking van ’n abbawa

akkreditasie

Jy kry twee soorte kampbakkies: dié waar die laaibak verwyder word en ’n slaapeenheid op ’n bakkieonderstel geplaas word, en dan dié waar die slaapeenheid bloot bo-op die laaibak pas en jy dus nie jou bakkie se laairuim perma- nent hoef prys te gee nie.

Voorbeelde van eersgenoemde is die Chobe RV van Echo, die Inkunzi van Infanta en die standaard-Bosluis van Bush Lapa.

Die Northstar 600ATV met sy soliede panele val in die tweede kategorie. Dié abbawa het, soos ’n klompie ander modelle op die mark, ’n verdere voordeel: Hy het pote, wat beteken jy kan hom in die kampplek van jou bakkie af tel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan