Wat boumateriaal en algemene voorkoms betref, verskil Conqueror se UEV-reeks van die res van sy boswaens.
Pleks van metaal bestaan die panele van die bakwerk hoofsaaklik uit ’n sintetiese materiaal – een van die redes hoekom die UEV-waens wit is.
Die reeks bestaan uit vier waens. Ons haak die klein UEV-14i en kyk wat in hom steek.