book-icon Uitgawe Oktober-November 2022

Die syfers: Daar is ’n kampwa vir almal

akkreditasie

Illustrasies Dominic Wienand

Die gemiddelde grootte van ’n woonwa wat tans in die land gebou word – hetsy dit ’n padwa, boswa of boswoonwa is – is 4,8  x 1,97 m met die hoogte van 2,03 m. Die wa het ’n brutovoertuigmassa (BVM) van 1 500 kg en weeg op die vertoonvloer net onder ’n 1 000 kg.

Die wa kom met 15”-bande en ’n 2 t-as, en jy gaan R365 691 moet uithaal. Dis reg, dít is die gemiddelde prys van ’n nuwe woonwa in die land.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan