book-icon Uitgawe Augustus-September 2021

Dindingwe, Tuff Cats se kaatjie van die baan

akkreditasie

In Suid-Afrika kan kopers kies uit ’n magdom boswoonwaens, maar net ’n hand vol van hulle het ’n ingeboude badkamer.

Tuff Cats het dié saak nou reggestel in sy Dindingwe, en as ’n mens die Covid-19-pandemie in ag neem, is dit ’n tydige besluit – met jou eie badkamer hoef jy nie gemeenskaplike geriewe in die kampplek te deel nie.

Maar dis nie net die badkamer wat die oog tref nie. Die buitekombuis én slaapplek is heerlik ruim, en die wa is nommerpas vir ’n paartjie tot ’n gesin van vier.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan