book-icon Uitgawe Junie/Julie 2021

Dra jou huis op jou rug

akkreditasie

Oztrail Swift Pitch Bivy

Met die eerste oogopslag lyk hierdie “bivy” na die ideale oplossing as jy ná ’n lang dag se stap of fietsry niks meer as ’n slaapskuiling soek wat jou teen goggas gaan beskerm nie.

Dis die ligste en kompakste van al die tente wat ons getoets het, plus dit slaan binne minute op en af. Anker dit met ’n hand vol tentpenne, trek die naafstelsel se tou boontoe om ’n koepel bo jou kop in plek te sluit, sit jou slaapmat en -sak binne en hoop jy vertrek vinnig droomland toe.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan