book-icon Uitgawe Februarie-Maart 2022

Ekstra pakplek is altyd welkom

akkreditasie
Foto: Fluid Imagery/Unsplash
Foto: Fluid Imagery/Unsplash

Bosbevange

’n Daktent neem kosbare dakplek in beslag, maar as jy ’n bosbakkie besit, sal daar waarskynlik ’n oop plekkie op die kajuit beskikbaar wees – dis hier waar jy Alu-Cab se daktrommel vasbout.

Hy’s ruim genoeg vir drie ammokiste, óf jy kan ’n hoogligdomkrag, sandplanke en ander herwinningstoerusting daarin toesluit.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan