book-icon Uitgawe Augustus-September 2022

Goed, beter, boeretroos!

akkreditasie
Foto: Nathan Dumlao/Unsplash
Foto: Nathan Dumlao/Unsplash

Die Italiaanse puris

Alfonso Bialetti se koffiepot werk so: Vul die onderste tenk met water en skep fyngemaalde koffiebone in die koffie­mandjie. Plaas die pot op vuurwarm kole of bo ’n gasvlam. Die water kook en die stoom styg deur die gemaalde bone. Koffie versamel dan in die tenk aan die bokant. Hy maak genoeg koffie vir een beker.

Volume 200 ml

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan