book-icon Uitgawe Oktober-November 2021

Infanta Enkulu 3: Die veelsydigheid vanself

akkreditasie

Die Enkulu 3 is langer, hoër én breër as sy twee broers, die Enkulu 1 en Enkulu 2, en bevind hom nou in die geselskap van grondpadwoonwaens.

Die wa het soveel ruimte binne dat dit byna voel soos ’n woonstel-op-wiele.

Daar’s die dubbelbed, ’n aparte badkamer én die gerieflike sitkamer.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan