Foto’s Getty Images en verskaf
Jou trokkie neem jou na verruklike plekke toe, en wanneer jy op jou voertuig se dakrak staan met jou lenskamera, neem jy dramatiese foto’s uit ’n ongewone hoek.
Maar jy kon selfs beter foto’s geneem het as jou lens 40 m bo die grond was – iets wat ’n drone jou “dalk” in staat stel om te doen... (Meer hieroor later.)