Foto’s Cyril Klopper en verskaf
Naas jou kampstoel is ’n kamptafel onontbeerlik – in jou gunstelingvakansieoord óf doer ver in die vreemde. Ons kyk na 12 puik kamptafels waarop jy kan kosmaak. By 8 van hulle kan jy aansit vir ete, terwyl die laaste 4 tafels gespesialiseerde werkstasies is.
Sandbestand