book-icon Uitgawe Oktober-November 2021

Koffiekapitaal!

akkreditasie
Foto: Gallo/Gettyimages.com
Foto: Gallo/Gettyimages.com

Die oorspronklike AeroPress, die skepping van Alan Adler, ’n professor aan die Universiteit van Stanford (en ook uitvinder van die indrukwekkende Aerobie Pro-frisbee), is reeds 15 jaar met ons.

Die AeroPress het reeds kultusstatus onder koffieliefhebbers wêreldwyd behaal, en aanhangers sweer hoog en laag dié eenvoudige kontrêpsie maak lekkerder koffie as enige peperduur Italiaanse masjien.

My AeroPress gaan oral saam as ek reis – al slaap ek in hotelle.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan