book-icon Uitgawe April-Mei 2022

Maak planne met ’n plank!

akkreditasie

Jy dink dalk die professor slaan sy eie naam met ’n plank, maar dit is sy beskeie mening dat die houtplank ’n wonderlike ding is! In hierdie artikel noem ons 12 gebruike, maar natuurlik kan jy nog baie meer met hom doen.

Fênsie herwinningsplanke is gegrond op doodgewone houtplanke. Pleks daarvan dat jy R6 000 uitgee op ’n stel Maxtrax, kan jy bloot ’n stuk hout onder ’n wiel druk vir beter vastrap. Ons gee toe sandplanke van plastiek gee beter vastrap, maar as jy weet hoe om jou houtplank reg te gebruik, het jy niks méér nodig nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan