book-icon Uitgawe Junie/Julie 2021

’n Woonwa van plastiek? Sowaar!

akkreditasie

Jy het reg gehoor: Die nuwe Edgeout-woonwa word nie van hout, veselglas óf aluminium gemaak nie, maar van plastiek, met dele daarvan selfs herwonne plastiek.

Maar dit is nie waar die waentjie se unieke eienskappe eindig nie. Met sy moderne en skuinshoekige vorm lyk dit boonop of hy uit Star Wars kom, én dan het Vonnie Heyns, die baasbrein agter die Edgeout, saam met die industriële ontwerper Retief Krige gesorg vir ’n hele paar nuutjies.

Die begin van ’n ding... Vonnie, eienaar van 4EVR Plastic Products wat ’n wye reeks plastiekprodukte vervaardig, kamp jaarliks by Jamaka in die Sederberg.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan