Die Traveler is Awnings Galore Vaal se eerste kampwaentjie.
Die onderneming behoort aan Barney en Nikki van der Merwe en hulle fokus onder meer op kamp- en 4x4-seilafdakke.
Hulle kundigheid sluit daktente in, wat beteken die kampwaentjie is ’n natuurlike uitvloeisel.