book-icon Uitgawe Februarie-Maart 2021

Pamperlang jou potjie

akkreditasie

Ons is almal vinnig by om te skep, maar heelwat skugterder wanneer dit tyd is om met die skottelgoed te help, veral as jy trommeldik geëet is aan die potjie wat oom Sarel gemaak het.

Die potjie wat ons vir dié artikel gebruik het, was in só ’n slegte toestand dat ons eerder die deksel teruggesit en besluit het om daarvan te vergeet. Schalk het ook sy gehawende steakpan beskikbaar gestel vir die artikel. ’n Laag roes het op die pan gevorm, en ondanks sy pogings om dit skoon te kry was daar steeds oranje vlekke.

As jy mooi daarna omsien en dit nie verniel nie – soos om koue water in warm kookware te gooi of dit gereeld te laat val – behoort jou gietysterprodukte vir jou leeftyd én selfs dié van jou kinders te hou. Hier is ’n manier om dit te onderhou. As jou metode van ons s’n verskil, laat weet ons gerus.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan