book-icon Uitgawe Oktober-November 2022

Rek só jou ryding se reikafstand

akkreditasie
Foto: Galloimages/Gettyimages.com
Foto: Galloimages/Gettyimages.com

Tuindienste se keuse Jy’t jou brandstofvoorraad haarfyn beplan, maar iets het skeef geloop en nou staan jy wraggies sonder petrol 10 km buite Pofadder. Moenie skaam kry nie; dit gebeur met ons almal.

Pleks daarvan om met ’n swaar jerrykan te stap, gryp jy ’n liggewig grassnyerkannetjie soos dié. Die kan het ’n klep langs sy prop wat keer dat hy opblaas wanneer die brandstof binne-in warmer raak.

Volume 10 l

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan