book-icon Uitgawe Junie-Julie 2022

Skep orde in jou laairuim

akkreditasie

Bobaas bagasiepakkers kan hulle voertuig soos ’n Tetris-rekenaar­speletjiekampioen laai, maar soms is omstandighede net van so ’n aard dat jou haarfyn beplande inpakkery maklik ’n chaotiese warboel word – dink maar hoe dit gaan as jy skielik iets doer agter in jou bakkie onder al die ander kampgoed moet uitgrawe.

’n Laaistelsel neem dalk kosbare pakplek in beslag, maar dit maak jou lewe aansienlik makliker. Nou sal jy nie meer tente en koelbokse langs die pad moet uitlaai sodat jy by die sleeptou kan uitkom wat jy tuis eerste ingepak het nie.

Hierdie kappievervaardiger is van Brackenfell in die Kaap, en Ciske van Gijsen staan sedert 2006 aan die stuur van sake. Buiten aluminiumkappies kan jy items soos pasgemaakte laaistelsels, dakrakke, opvoutafels, glyspore vir ys-vrieskaste en kampkombuise by Gomad 4x4 koop.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan