book-icon Uitgawe Junie-Julie 2022

Spaar jou kuite: Ry ’n e-fiets!

akkreditasie

’n Paar jaar gelede het ek my pa gehelp om ’n e-fiets te koop. Hy was toe 69 jaar oud en het nie geglo hy het die hulp van ’n elektriese motor nodig nie. Daarby was dié fietse vrekduur – dit kos dieselfde as ’n motorfiets!

Maar ek het hom oortuig om ’n demonstrasie-model Specialized Turbo Levo te ry en hy het oombliklik van mening verander.

Toe hy eers die krag van die motor teen Tafelberg se steil hange ervaar, het hy blitsvinnig sy bestelling geplaas.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan