book-icon Uitgawe Oktober-November 2021

Strandgoed vir maklik saamdra

akkreditasie

Die somer is om die draai en jy kan solank begin opwarm vir ’n vakansie by die see.

Dis egter nie ’n goeie idee om na die groot strande te gaan waar mense mekaar vertrap nie – nie met die pandemie wat steeds woed nie.

Kies eerder koers na ’n stiller strand, die soort waar jy jou kar eenkant los en deur die duine stap tot in ’n beskutte baai waar net ’n paar groepies mense kuier.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan