book-icon Uitgawe Februarie 2019

Uit die boonste dakrak

akkreditasie

Die een saak wat maar telkens opduik wanneer ons met kampeerders en die eienaars van veldryvoertuie gesels, is die alewige tekort aan pakplek.

Sommige mense verkies om nie ’n sleepwa te haak nie, veral as hulle in rigtings mik waar die terrein rof raak. ’n Klompie items kan jou pakplek ernstig belemmer – dinge soos gassilinders, jou hoogligdomkrag en ’n groot tent.

Hiervoor is ’n dakrak ’n vinnige en doeltreffende oplossing.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan