book-icon Uitgawe April-Mei 2022

Vat jou braaidrom saam!

akkreditasie
Foto: Getty Images
Foto: Getty Images

Vakansieoorde en formele kampplekke het gewoonlik geboude braaigeriewe, dikwels met ’n kraan en lig sodat jy kan sien of die vleis gaar is. Maar soms is jou kampplek meer informeel en dan moet jy jou eie braaigeriewe en -katoeters saamneem.

Ons vereistes vir hierdie lys was dat ’n braaidrom in ’n gemiddelde motor se bagasieruim moet kan pas en dat een mens dit op sy eie kan dra – selfs al dra hy swaar!

Die volgorde van die produkte op hierdie lys is van klein tot groot wat betref die beskikbare roosteroppervlak waarop jy kan braai. Lekker braai!

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan