book-icon Uitgawe April/Mei 2021

Victrix (en victor) ludorum van hoofbedekkings

akkreditasie

’n Mens sou dink die idee vir ’n naatlose, buisvormige stuk materiaal om jou nek warm te hou of jou kop te bedek is so oud soos die oermens se eerste stukkie gelooide leer. Toe nou nie.

Dit was Joan Rojas, ’n Spanjaard, wat in 1991 eers iets ligs, gemakliks én veeldoeligs gesoek het om hom op sy motorfietsritte rondom Barcelona teen die son en wind te beskerm.

Hy het in sy familie se tekstielfabriek met verskillende ontwerpe van mikroveselstof geëksperimenteer en sy finale ontwerp as die “Buff” gepantenteer.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan