Deel

Besoek Nature View Farm, Port Alfred

akkreditasie
Nature View Farm
Nature View Farm

Plaasstal/teetuin: Tuisgemaakte konfyt, ingelegde produkte, blatjang, piekels, mosterd, ens. 100% suiwer pynappelsap. Tee/koffie, heerlike roomskons, kolwyntjies, beskuit, koekies, pasteie, ens. Pynappels, braaihout, droëvrugte en neute, biltong/droëwors. Kunsvlyt en geskenke, gevlegte mandjies, ens.

Pragtige uitsig oor die Kapriviernatuurreservaat. Sebras, impalas, kameelperde, otters en vlakvarke is al gesien. Uitstekend vir voëlkyk, staproete deur inheemse rivierwoud. Kanovaart in die natuurreservaat in.

B&O: Kamer op boonste verdieping met groot vensters en badkamer onder. Klein kombuisgeriewe, asook klein braai-area. 

Kontak: 0466751099, 0823942185, info@natureviewfarm.co.zanatureviewfarm.co.za