Gondwana Collection, Namibië

akkreditasie
Gondwana Collection
Gondwana Collection
Gondwana Collection het, geïnspireer deur ons liefde vir Namibië en die bewaring van sy erfenis, die afgelope twee dekades Namibië se talle unieke Afrika-ervarings toeganklik gemaak vir besoekers van regoor die wêreld.

Suid-Afrikaanse burgers kan vir 'n Gondwana-kaart aansoek doen en by groot afslagaanbiedinge baat vind. Ons versameling sluit in meer as 20 gehalteakkommodasie-aanbiedinge – van kampering tot luukse vakansies, asook 'n reiswinkel, 'n bestemmingsbestuurmaatskappy en motorhuur om jou Namibiese droom te bewaarheid.

Maklik, moeitevry, onvergeetlik.

Kontak: +264 (0)61 427 200;info@gondwana-collection.com

gondwana-collection.com/

Gondwana Collection
Gondwana Collection