Laat die ingeligte AfriFriends jou op jou reis vergesel

akkreditasie
AfriFriends
AfriFriends
Laat ons jou neem! AfriFriends is ’n groep nasionale toergidse wat oor spesialisinligting oor Suid-Afrika beskik.

Hulle bied vervoer na en van OR Tambo-lughawe, en toere na Safari-bestemmings, die Slagvelde, die Drakensberg en ander vakansiewegbreke.

Hoekom sal jy self bestuur, as jy kan terugsit en ontspan terwyl ’n ingeligte persoon sy kennis deel?

Kontak: http://afrifriends.co.za