Elephant Rock Lodge: Bly by die Watergat!

akkreditasie
Elephant Rock Lodge
Elephant Rock Lodge
Die lodge is in die Nambiti-wildreservaat, KwaZulu-Natal, bied 'n puik Afrika-ervaring en is ideaal vir 'n romantiese wegbreek of pret vir die hele gesin.

Daar is ongelooflik baie wild om te sien in 'n diverse habitat, met onder andere die Groot 5. Heerlike kos en hoë diensstandaarde maak dit puik waarde vir geld. Daar is vyf luukse suites vir 'n maksimum van 10 gaste.

Alle suites lewer algehele privaatheid en het 'n en suite-badkamer, privaat dek en buite-stort.

Kontak: 083 268 9026; reservations@nambiti.com; www.elephantrocklodge.co.za

Elephant Rock Lodge
Elephant Rock Lodge