Thanda Safari, Hluhluwe: Luukse bosverblyf

akkreditasie
Thanda Safari
Thanda Safari
Thanda Safari is 'n luukse Groot 5- privaat wildreservaat en lid van The Leading Hotels of the World, met drie verskillende verblyfopsies: Thanda Safari Lodge het nege puik bossuites; Villa iZulu is 'n heeltemal eksklusiewe, privaat bosskuiling, ideaal vir klein groepe en families; Thanda-tentkamp het 15 luukse safaritente vir 'n wonderlike natuurervaring.

Aktiwiteite sluit in dat jy saam met ons bewaringspan werk, eksklusiewe begeleide bosuitstappies en fotografiesafari’s – as deel van ons betrokkenheid in die Zulugemeenskap – en 'n reeks kultuur-ervarings in ons nabygeleë nedersettings.

Kontak: 032 586 0149; reservations@thanda.co.za; www.thandasafari.co.za

Thanda Safari
Thanda Safari