Leopard’s Trail, A Forever Retreat

akkreditasie
Leopard’s Trail
Leopard’s Trail
Leopard's Trail, A Forever Retreat, maak deel uit van die Loskop Country-versameling van eiendomme wat geleë is tussen Middelburg en Groblersdal.

Die ikoniese en landelike plek bekoor gaste met sy rustige, warm en privaat verblyf. Die oord is ruim en gerieflik en het vyf slaapkamers en is omring deur die natuur. Gaste geniet die privaat boma, swembad, lapa, bergfietsry, staproetes, voëlkyk en wildritte.

Die oord is die ideale bestemming vir 'n groot gesin of groep vriende wat op soek is na ware avontuur in die buitelug.

Eiendomontvangs: 082 888 5807

Akkommodasiebesprekings: loskopcountry@foreversa.co.za; www.leopardstrail.co.za

Leopard’s Trail
Leopard’s Trail