’n Rustige wegbreek by Marnalé-oornagwoonstel

akkreditasie
Marnalé-oornagwoonstel
Marnalé-oornagwoonstel
Bly rustig in dié eenslaapkamerwoonstel met ’n badkamer wat ’n bad en stort het en ’n oopplan-sitkamer en -kombuis.

Daar is slaapplek vir vyf mense. Dit is ten volle toegerus met breekware, eetgerei en kookgerei. Daar is goeie onderdakparkering en daar is ook braai-area en ’n patio.

Ons is in Piet Retief, Mpumalanga.

Kontak: 082 372 1921; marthaleff@gmail.com

?ÊTAasZclÁ!
Marnalé-oornagwoonstel
?ÊTAasZclÁ!
Marnalé-oornagwoonstel
?ÊTAasZclÁ!
Marnalé-oornagwoonstel
?ÊTAasZclÁ!
Marnalé-oornagwoonstel
?ÊTAasZclÁ!
Marnalé-oornagwoonstel