
Honnehokke
Hierdie bekende plek bied ten volle toegeruste chalets vir enkellopers, paartjies, gesinne of groepe vriende.
Ons is troeteldiervriendelik. Ons tref spesiale voorsorgmaatreëls tydens Covid-19 om seker te maak dat ons chalets skoon en ontsmet is. Ons het 'n vermaakarea asook 'n onderdakswembad.
Kontak: 079 161 6319; honnehokke.chalets@gmail.com; www.honnehokke.co.za