
Kgalagadi Lifestyle Lodge
Kgalagadi Lodge bied die perfekte bekostigbare alternatief vir verblyf in die Park. Hul skoon, moderne chalets en kampgeriewe komplementeer die area.
Die Black Mane Butcher & Grill bdien kos van net die beste gehalte.
Hulle het ook ’n kruidenierswinkel, Black Mane On-the-Go, waar reisigers wegneemetes kan koop. Besoekers kan die lodge se eie Oryx 4×4 huur as hulle die Kalahari se besienswaardighede wil verken.
Staproetes en selfry-wildritte is ook beskikbaar by die lodge.
Kontak 054 325 0935; 083 225 0331 (ook Whatsapp); bookings@kgalagadi-lodge.co.za; kgalagadi-lodge.co.za