Pak af by Rooipan

akkreditasie
Rooipan
Rooipan
Die Rooipan-gastehuis is die perfekte plek om oor te slaap op pad na die Kgalagadi.

Dis op die R360 – omtrent halfpad tussen Upington en die Kgalagadi-oorgrenspark. Kies tussen verblyf met aandete en ontbyt, of ’n selfsorgwooneenheid.

Kuier om die etenstafel, en eet ’n stywe ontbyt met regte koffie en vars lemoensap. Jy sal oorweldig voel deur die gasvryheid en hartlikheid!

Kontak: Lizette Knoetze 082 415 1579; rooipan@gmail.com

Rooipan
Rooipan
Rooipan
Rooipan
Rooipan
Rooipan