
Richtersveldtoere
As jy graag die Richtersveld wil beleef, maar geïtimideerd voel deur die ekstreme klimaat en ongenaakbare toestande, kontak vir Conrad Mouton vir ’n eenstopdiens.
Jy bring net jou klere en kamera, Richtersveldtoere doen die res! Jy sal ook toegang hê tot professionele gidse wat die omgewing soos die palm van hul hand ken.
Kontak: 073 651 8833 of 082 335 1399;
mail@richtersveldtours.co.za; www.richtersveldtours.co.za