A-Z Travel, Klerksdorp

akkreditasie
A-Z Travel
A-Z Travel
Pragtige Clifton-kothuis binne maklike stapafstand van vierde strand, Clifton.

Daar is vier slaapkamers wat agt persone met gerief huisves, swembad, volle DStv, Netflix en WiFi.

Kontak: taniabezer@gmail.com