
Salty Waters-B&B
Ons is in die hoofstraat en bied 9 dubbelkamers met en suite-badkamers.
Elke kamer het DStv met sportkanale. Op die perseel is ook die Tamboekie-hoekie-restaurant, met veilige parkering. Salty Waters is 340 km vanaf Pretoria en op die pad na die Kgalagadi-oorgrenspark. Van hier af is dit nog 612 km tot by die park.
Kontak: 0834285305 en 0834285305;
salty@mymtnmail.co.za; salty-waters-bnb.business.site