The Ranch Guesthouse, Potchefstroom

akkreditasie
The Ranch Guesthouse
The Ranch Guesthouse
The Ranch Guesthouse bied gaste moderne ruim suites met ten volle toegeruste kombuisie, en suite-badkamers met komplimentêre toiletware, DStv, gratis WiFi, onderdakparkering en 24-uur-CTV-monitering.

Alle suites het ekstra groot koninginbeddens, lugverkoeling, 'n komplimentêre gesondheidsontbyt, "snack bar" en koeldranke. Gaste kan die rustigheid van die tuin geniet of die ten volle toegeruste lapabraai gebruik.  Nabygeleë fasiliteite:  Mooirivier Mall 1,1 km, Potchefstroom-gholfbaan 0,8 km, Parys 42km.

Kontak: 081 380 530; theranchguesthouse@gmail.com

The Ranch Guesthouse
The Ranch Guesthouse