Breek weg see toe by Cape St Francis Resort

akkreditasie
Cape St Francis Resort
Cape St Francis Resort
Akkommodasie wat elke sak pas. Kies uit luukse strandvillas met seefrontkamers, swembaddens en direkte toegang tot die strand of gesinskothuise in die middel van die oord of een- en tweeslaapkamerwoonstelle.

Van hier is daar geleenthede vir gholfspeel, riviervaarte, branderplankry, walviskyk en baie meer. Daar is twee restaurante op die perseel, 'n skoonheidstudio en geriefswinkel.

Matige temperature en die langste sonskynure maak Cape St Francis uniek en eksklusief.

Kontak: 042 2980054; seals@iafrica.com; www.capestfrancis.co.za

Cape St Francis Resort
Cape St Francis Resort