Ontspan by Beach Gypsy, Jeffreysbaai

akkreditasie
Beach Gypsy
Beach Gypsy
Ons voorsien van begroting- tot luukse verblyf in Jeffreysbaai.

Bly in 'n pragtige villa of in knus huisies terwyl jy die dorp se feestelikhede geniet of die branders te vang in een van die wêreld se beste plekke vir branderplankry.

Kontak: 082 328 8581; admin@beachgypsy.co.za; www.beachgypsy.co.za