Deel

The Beach House, Port Alfred: Kom na die sonskynkus!

akkreditasie
The Beach House
The Beach House
Luukse strandfrontakkommodasie op die sonskynkus met 'n heerlike warm ontbyt.

Geniet die ongerepte swem- en stapstrande en die rustigheid van die Oos-Kaap, die provinsie van avontuur. Geleë halfpad tussen  Port Elizabeth en Oos-Londen.

'n Paradys vir buitelugentoesiaste: Groot Vyf, gholfbane, rivier- en diepseehengel, bootvaarte, staproetes, perdryroetes, kanovaart, ski, branderplankry, walviskyk... Ryk aan geskiedenis met talle restaurante, bistro’s en koffiewinkels om van te kies.

Kontak: 082 662 5720; thebeachhouseportalfred@gmail.com; www.thebeachhouseportalfred.co.za/

The Beach House
The Beach House