BON Hotel Bloemfontein-Sentraal: Ideale oornagbestemming

akkreditasie
BON Hotel
BON Hotel
Geleë in die hartjie van Bloemfontein en beskou as een van die beste hotelle in die Vrystaat – die hotel is sentraal, en daarom is dit ideaal vir die oornagreisiger of sakepersoon.

Ons bied 'n komplementêre vervoerdiens aan alle gaste na en van Bloemfontein se lughawe. Ons hotel het 115 ruim kamers, elk met en suite-badkamer en WiFi. Daar is oos ses funksielokale, die Courtroom-restaurant en die Judges-kroeg.

Ons neem die nodige stappe gedurende die Coronavirus-pandemie vir jou veiligheid.

Kontak: 051 403 8000; reservations@bhbloemfonteincentral.co.za; www.bonhotels.com/bloemfonteincentral

BON Hotel
BON Hotel