Driekwartblou Gastehuis en Venue, Gariepdam

akkreditasie
Driekwartblou Gastehuis
Driekwartblou Gastehuis
Ons bied luukse oornaggeriewe op 'n werkende Karooplaas op die walle van die Gariepdam.

Alle eenhede is en suite, het DStv en lugversorging en 'n mooi uitsig op die dam. Die kamers het 'n volledig toegeruste kombuis en braaigeriewe is beskikbaar.

Kontak: 082 578 7622

Driekwartblou Gastehuis
Driekwartblou Gastehuis