Esona Boutique Wine Estate, Bonnievale

akkreditasie
Esona Boutique Wine Estate
Esona Boutique Wine Estate
Die hartjie van passie, die toegewydheid, die grond en die elemente – dit alles dra by tot die persoonlikheid van ons wyne.

Die gees van die vallei, sy geskiedenis en erfenis dra by tot die unieke kenmerke van ons wyn se neus en smaak.

Oud, nuut, ons drome... ons wyne... in die hartjie van die pragtige Robertsonwynvallei.

Kontak: 076 343 5833; info@esona.co.za; www.esona.co.za

Esona Boutique Wine Estate
Esona Boutique Wine Estate