Distrikspos is ’n bekroonde plaaslike koerant wat al vir meer as 80 jaar die gemeenskappe van die Helderberg dien, insluitend Macassar, Somerset-Wes, Strand en Gordonsbaai. Dit is ’n weeklikse koerant wat elke Donderdag verskyn en is die Hartklop van die Helderberg. DistriksPos is trots daarop om inwoners se stem, getroue vennoot en volledige brond van plaaslike nuus te wees – sedert 1926. DistriksPos word gepubliseer deur Boland Media, wat verantwoordelik is vir al Media24 se plaaslike koerante in die Boland, insluitend Eikestadnuus, Hermanus Times, Paarl Post, Worcester Standard, Weslander, die Gazette en Weskusnuus.
50 uitgawes per jaar.
HAAK JY VAS?
Stuur ’n e-pos aan diens@netwerk24.com of skakel 087 353 1300 (Plaaslik) en 27 21 285 0988 (Buitelands). Jy kan ook ’n WhatsApp-boodskap stuur na 087 353 1333. Ons help graag!
Kantoorure: Ma. tot Vr. 07:00-16:30; Sa. tot So. 07:00-11:00.
Uitgewer
Martinique Abrahms
martinique.abrams@media24.com
Redakteur
Tasmin Cupido
tasmin.cupido@helderberg.com
Lesersredakteur
George Claassen
george.claassen@media24.com
Tel:
+2721 851-3232
Advertensie bestuurder
Michelle Marston
michelle.marston@helderberg.com
Adres:
37 Mynhardtstraat
Strand
7140
Tel: 021 853 0211
E-pos: editor@districtmail.com
Volgens die redaksionele beleid van Distrikspos verwelkom ons voorstelle en kommentaar oor die koerant se inhoud en stel ons beduidende foute so gou as moontlik reg.
Vir die regstelling van feitefoute of indien u voel dat ons nie voldoen aan die vereistes van ons eie perskode nie, kontak die ombudsman van Media24 se Gemeenskapspers, George Claassen, by george.claassen@media24.com, of bel hom by 021 851 3232 of 083 543 2471.
Indien ons nie voldoen aan die vereistes van ons eie en die Suid-Afrikaanse Perskode nie, kan u ook die SA Persombudsman kontak by 011 484 3612/8, 011 484 3619 (faks) of besoek www.presscouncil.org.za.