Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Kroonnuus - Kontak Ons

Kroonnuus is die enigste plaaslike koerant vir Kroonstad en omgewing. Met moederkoerant, Volksblad toon die publikasie sy staal in die ontsluiting van gemeenskapsnuus. Kroonnuus is die voorkeur advertensiemedium vir nasionale sowel as plaaslike adverterteerders in die omgewing. Die koerant bestaan sedert 1985 en is een van die gemeenskapskoerante van die media 24-stal. Ons lesersmark is gefokus op landbou, mynbou, sport, skolenuus, welsyn en natuurlik nuus oor ons eie mense.

Redakteur
Tharine Hurter
thurter@volksblad.com

Tel:
056 212 3171

Faks:
056 215 1700

Lesersredakteur

George Claassen

george.claassen@media24.com

Tel:

021 8513232


Verkoopsbestuurder

Elrina de Beer
edebeer@volksblad.com

Tel:
057 357 1304

Adres:

Buitenkantstraat 37
Kroonstad
9499

Tel: 056 212 3171

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.